Onder een dak: 100 ou en nuwe stories deur Dana Snyman

Regular
R 200.00
Sale
R 200.00
Regular
R 250.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020

Dana Snyman is ’n bekroonde en geliefde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy TV-reeks, Op pad met Dana, is uiters gewild. Die vierde reeks het in 2019 begin. Hy het meer as 25 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy aweregse, ontroerende stories deel, dikwels met oorweldigende reaksie van lesers.