My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Ontdek: Insekte deur Laurence Mound

Write a review
R 185.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: September 2020 

Hierdie boek gee nuuskierige agies 'n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto's wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van 'n insek, wat  'n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water, hoe neste gebou word, miere, heuningbye en korwe, en meer. Die boek sluit af met 'n Het jy geweet?-afdeling, insekklassifikasie, plekke om te besoek én 'n woordelys.