My Cart

Close

Ontdek: Planete deur Carole Scott

R 175.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: Oktober 2019

Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse!

Kinders kan onder andere kyk na die agt planete wat om die son wentel, asook mane, asteroïede, dwergplanete, komete en ander dinge in die sonnestelsel. Hulle kan lees oor ruimtetuie wat na verre wêrelde gereis het. Die inhoud sluit in die aarde en sy bure, definisie van ’n planeet, wêrelde wat verander, lugkykers, ruimteverkenning, die son, Mercurius, Venus, die aarde, waterwêreld, lewende planeet, die maan, op die maan, Mars, Rooi Planeet, marsverkenners, asteroïede, Jupiter, Jupiter se mane, Saturnus, Saturnus se ringe, Saturnus se mane, die reuse, buitenste sonnestelsel, Uranus, Neptunus, dwergplanete, komete, eksoplanete, interessante feite, sonnestelselfeite, tydlyn.

Die foto's en detail in die boek sal enige kind se belangstelling prikkel

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list