My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Onverskrokke – Bewakers van die veld deur Jan Roderigues

Write a review
R 200.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2020

Boeiende ware verhale uit die opwindende maar gevaarlike lewe van weldwagters in Suider-Afrika, met humor en sprankel oorvertel deur 'n meesterstorieverteller. 

Jan Roderigues is 'n boorling van Viljoenskroon, waar hy sy skoolloopbaan voltooi het. Nadat hy 13 jaar in die destydes Suid- Afrikaanse Polisie gedien het, het hy verslaggewer by 'n Pretoriase dagblad geword en amper ewe lank hier as in die polisie gedien.

In 1983 is hy aangestel as senior verslagger by die Nasionale Parkeraad, waar hy later redakteur van hul interne publikasie geword het. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.