Oopmond deur Jan Vermeulen

Regular
R 130.00
Sale
R 130.00
Regular
R 220.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2019

  • WENNER VAN LAPA SE JEUGROMANKOMPETISIE 2017.

Soms vind harte mekaar selfs oor eeue heen.

Madelaine Taaibosch vermoed die skenkerhart wat in haar bors klop, is ’n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die hart verkeerd nie, maar sy begin vreemde dinge sien.

Dinge uit die verlede. Dinge wat in die toekoms gaan gebeur.

Die speurtog na die waarheid oor haar skenker, laat haar stadigaan besef dat party harte mekaar selfs oor eeue heen kan vind.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.