My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Op Die Vergeetvoël Se Rug deur Lidi de Waal

Write a review
R 599.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2020

Lidi de Waal is ‘n skrywer en skilder en het ook in haar vroeër jare beeldhouwerk gedoen. Sy skryf oor die lewe, die liefde, herinneringe oor haar grootwordjare op ‘n plaas buite Fraserburg in die Groot Karoo. Lidi het in 2016 haar eerste boek: “Kleur van Woorde”suksesvol uitgegee, waarin daar prente van haar skilderye met gedigte verskyn het. Haar inspirasie vind sy in die klein dingetjies van die lewe, ‘n veer op die strand, haar kat se oë en haar kinders se geluk.