My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Op pad deur Betlehem: 66 Stiltetyd-oordenkings van Genesis tot Openbaring deurEngela Linde

Write a review
R 220.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2020 

Soos die ganse Ou Testament is afgestem op die koms van die beloofde Messias, net so is die Nuwe Testament afgestem op die totstandkoming van die nuwe Israel. Die skrywer maak dié 66 grootdruk dagstudies toeganklik, met interessante navorsing en herkenbare raakpunte aan die lewe vandag. Die goue draad van die verlossingsgeskiedenis bly behoue tot waar dit aangegee word na die evangelieskrywers vir die krip in Betlehem en daarna aan die apostels van Christus, tot by die boek Openbaring.