My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Op Pappa se skouers deur Niki Daly (Word Jul 2021 Verwag)

Write a review
R 170.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie! 

Publikasiedatum: Julie 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!

Om skool toe te stap saam met Mamma, Gogo en Tata is groot pret. Maar om hoog in die lug op Pappa se skouers te sit, is die HEEL BESTE! Op Pappa se skouers nooi jong lesers uit om saam met ’n seuntjie en sy pa skool toe te stap, waar hulle mekaar groet op ’n baie spesiale manier. Niki Daly het in 2009 ’n Molteno-medalje (Goud) ontvang vir sy bydrae tot kinderliteratuur in Suid-Afrika. In 2020 is hy met ’n SALA (South African Literary Award) bekroon vir It's Jamela!