Opdrag van oorkant deur Alta Cloete

Regular
R 112.00
Sale
R 112.00
Regular
R 140.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Febuarie 2020

Theresa se ontroue eksman gee as ’t ware sy laaste opdrag van oorkant sy graf: Al die vroue in sy lewe – en daar was ’n hele paar – moet saam op die publisiteitstoer vir sy outobiografie.