My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Ouma is n Kroek deur David Walliams

Write a review
R 175.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: November 2015

Ontmoet vir Ben se ouma. Sy lyk maar soos enige ander ouma:

  • Sy het grys hare.
  • Sy het vals tande.
  • Sy druk gebruikte snesies in haar mou op.
  • En … sy’s ’n internasionale juweeldief!”


“In hierdie juweel van ’n boek kombineer Walliams skreeusnaakse komedie en ’n emosionele boodskap meesterlik.” - Daily Mail

“Enigiemand wat dink oumas dra net ligpers en speel Krabbel sal hardop lag.” - Telegraph

Standaard afleweringsterme is van toepassing.