My Cart

Close

Oupa se Medalje deur Phil Earle & Sarah Horne (illus.)

Write a review

R 120.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: November 2019

’n Aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing agtergelaat …

Hierdie boek vir beginnerlesers is ’n aangrypende verhaal oor liefde en verlies.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list