My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Paddington 3 in 1 deur Michael Bond

Write a review
R 195.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Oktober 2016

’n Naamlose beertjie uit Donker Peru beland op Paddington Stasie met slegs ’n tas, ’n halfleë fles marmelade en ’n etiket wat lees: “Kyk asseblief mooi na hierdie beer.” Die Browns besluit om dié hoflike beertjie in hul huis te verwelkom en noem hom Paddington – na die stasie.

Nou is Paddington soos ’n lid van die Brown-gesin. Hy kan ’n hele lys maak van redes waarom dit lekker is om by die Browns te woon, en een daarvan is dat hy kan deel in hul pragtige tuin. Al het Paddington nou nie juis groen vingers nie, besluit hy om bietjie navorsing te doen en sy eie rotstuintjie te maak, net betyds vir Nasionale Tuinmaakdag. Maar sal die beoordelaars van sy oranje, marmelade-besmeerde klippe hou?

[[Toe daar ’n pretdag in die buurt gehou word, kan die kompeterende Paddington skaars sy opgewondenheid bedwing. Dinge verloop egter nie volgens plan nie … Sal hy ooit ’n goue medalje wen?

Standaard aflewerings terms van toepassing.