Pampoenpit se groen gevoel deur Bianca Flanders & Zelda McDonald

Regular
R 120.00
Sale
R 120.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae! 

Publikasiedatum: Oktober 2021 

 

Hierdie storie vertel hoe ’n mens jou omgee moet vind wanneer jy ’n groen gevoel van jaloesie kry ... Pampoenpit voel aaklig. Haar skooldag was so goor. Megan het ’n prys gewen. Pampoenpit het verloor. Die kwaad stoot in haar keel op en haar gesig word rooi, haar lip begin te bewe en haar neus trek op ’n plooi. Haar kwaad begin te rammel. Dit
SIS en GROM en HAP. Dit word ’n groot groen monster wat dreig om te ontsnap.