Plante kan praat deur Jeanne Goosen

Regular
R 208.00
Sale
R 208.00
Regular
R 260.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publication Date: Mar 2019

’n Lank verwagte bundel kortverhale deur die skrywer van die klassieke Ons is nie almal so nie en Pawpaw vir my darling. In hierdie bundel beskryf Goosen soos net sy kan die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos "Spokie Snygans maak sy buiging" en "Lemoenboom". Tegelykertyd roep sy ook ’n ander wêreld op: een waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir ’n hertogin, en plante – nes woorde en musiek – uiteindelik al balsem vir die droefheid en ontgogeling van ons bestaan is. “Hiperrealisme gemeng met absurditeit en ‘n gevoel van nihilisme. Gooi ‘n skeutjie gekheid by en jy het Jeanne Goosen se nuwe kortverhaalbundel, na vyftien jaar.” – Joan Hambidge, Die Burger (2010)