My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Play! Wiskunde Leerderboek - Graad 6

Write a review
R 150.00
Quantity
- +

Die Play! Wiskunde boek behandel die volledige CAPS kurrikulum.

Die boek word in 4 kwartale verdeel, en kan gebruik word as 'n werksboek asook 'n oefenboek waarin leerders die antwoorde kan invul.

Besoek www.playmaths.co.za vir die volledige antwoordboek, videolesse en addisionele assesserings!

Standaard aflewerings terme is van toepassing.