My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Pootjies deur Richard Jones

Write a review
R 150.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2020

Pootjies is n hondjie sonder n huis van sy eie. Sy soeke na n blyplek neem hom na die groot, besige straat. Hy is honger en eensaam, en word by eetplekke weggejaag, en terwyl hy vlug verloor hy sy enigste besitting n mooi, rooi serp. Moedeloos hardloop hy weg en krul homself op in n balletjie.

Maar dan kom vra n vriendelike dogtertjie hom of hy dalk sy serp verloor het,en Pootjies kry uiteindelik n huis.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.