My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Prettige Feite: Wonders van die Woud deur Mia Oosthuizen

Write a review
R 140.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2019

Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters! 

Hierdie reeks is spesiaal ontwikkel vir kinders 5 jaar en ouer, en is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite soos handwerk, kookkuns en tel. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! 

Daar is vyf hoogs versamelbare titels in die reeks: 

Wonders van die woud

Maak kennis met al die oulike diere en ongelooflike dinge in ’n woud – van hasies tot bere en goggas – in hierdie opvoedkundige projekboek. Elke bladsy bevat asemrowende foto’s met maklik verstaanbare teks en eenvoudige stap vir stap instruksies wat jong lesers kan volg om elke projek te voltooi. Maak ’n oulike dennebol-uil, ’n beermasker, heerlike bessie-ysies, en vele meer. Perfek vir kinders wat versot is op die buitelewe!

Plaasdiere 

Haaie en ander seediere 

Goggas 

 

Van my kop tot my tone 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.