My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Prettige Feite: Weer en die Seisoene deur DK

Write a review
R 130.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publiekasiedatum: Augustus 2019

Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters!

Ontdek wat alles in die lug aangaan in Prettige feite: Weer en die seisoene. Hierdie boek is propvol feite en aktiwiteite wat dit die perfekte boek vir alle weerstoestande maak!

Lesers kan uitvind hoe sneeuvlokkies vorm, waarom dit reën en waarom daar soms ’n reënboog in die lug verskyn. Daar is selfs prettige aktiwiteite om te voltooi: soos hoe om ’n reënwolk in ’n bottel te maak en hoe om ’n windwyser te maak wat sal wys watter kant toe die wind waai.

Hierdie boek is deel van die hoogs versamelbare Prettige Feite-reeks, wat spesiaal ontwikkel is vir kinders 5 jaar en ouer. Die reeks is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite. Jong lesers leer meer oor ’n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.