My Cart

Close

Prinses Pampoenpit deur Bianca Flanders & Zinelda McDonald (illus.)

Write a review

R 145.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: November 2019 

“Pampoenpit is besonders, sy’s anders as die res. Pampoenpit weet dit nog nie, maar sy is ’n prinses!

Pampoenpit het ’n groot geheim,  iets wat haar vreeslik pla.  Hoe raak sy van die krulledos  op haar kop ontslae?”

Pampoenpit het ’n geheim …

 Sy hou glad nie van haar hare nie!

 Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word.

Sy kry dit ook nie weggesteek nie.

Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie?

Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees …

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list