My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Professor Fungus Omnibus 1 deur Jaco Jacobs & Johann Strauss

Write a review
R 200.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2020

By Einstein se snor!

Kom kuier saam met Bennie en Jenny in professor Fungus se laboratorium en maak van nader kennis met zombie-tamaties, ’n klomp vreesaanjaende visse, ’n skrikwekkende monster wat die Snotzilla genoem word, ’n klomp dinosourusse … en beleef ’n asemrowende miniatuur-avontuur. Vyf fantastiese Professor Fungus-stories in een boek!

1. Professor Fungus en die zombie-tamaties

2. Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur

3. Professor Fungus en die mensvreter-piranhas

4. Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla

5. Professor Fungus en die dino-avontuur

Standaard afleweringsterme is van toepassing.