Projek-reeks deur Maritha Snyman & Zinelda McDonald

Regular
R 260.00
Sale
R 260.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatun: Julie 2020 

Boeke vol avontuur met ʼn sprokiesverhaal-kinkel …
Hierdie reeks bestaan uit drie titels: Projek Paddaprins, Projek Boontjierank en Projek Doringrosie. Al drie titels is nou saamgebundel.
Angelette, Soekie en Toni is soort van maats. Hulle is nie, soos die meeste maats, saam op skool nie. Hulle bly nie eers in dieselfde buurt nie. Hulle is maats omdat hulle winkelkinders is. Hulle ouers het winkels in die winkelkompleks, Ninapark.
Hier het die drie maats allerlei opwindende avonture. En elke avontuur klink amper soos ‘n sprokie …

Standaard afleweringsterme is van toepassing.