My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Raaiselsee 3 deur Troula Goosen

Write a review
R 170.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2020

Wanneer Daniel ’n meisie in ’n rolstoel op Simonstad se kaai raaksien en besluit om haar hangertjie te steel, beland hy onverwags op ’n skip wat hom wegvoer na Skulpiesbaai. Hy ontmoet vir Malgas, ’n visser, en Gertjie, die diensmeisie wat juffrou Caitlin in haar rolstoel versorg. Maar wie is die ou vrou wat met die strandjutwolf langs die see verskyn? En waarom tree Caitlin so boosaardig op, terwyl sy vrees dat die Seevrou haar gaan kom haal?

Standaard afleweringsterme van toepassing.