My Cart

Close

Rand en Sent deur Suzaan Steyn

R 230.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Junie 2018

Rand en sent, gegrond op die gewilde gelyknamige RSG - program, is 'n onontbeerlike gids vir die man op straat tot goeie persoonlike finansiële bestuur. 
Die kundigheid van kenners van gerespekteerde finansiële instellings word op 'n toeganklike manier beskikbaar gestel aan lesers wat nie noodwendig toegang tot die dienste van adviseurs of konsultante het nie.

Raad word verskaf oor hoe om 'n begroting behoorlik op te stel - en te laat klop. Suid-Afrikaners wat hulle in die dryfsand van skuld bevind, kry waardevolle wenke oor hoe om uit die spiraal te ontsnap en te begin spaar.
Alles wat 'n mens oor eiendombeleggings, algemene en aanlynbeleggings behoort te weet, is hierin vervat. Inligting oor hoe om die maksimum opbrengs uit polisse te verseker, word gegee, en skuiwergate wat 'n mens op die finansiële pad kan laat struikel, word uitgewys.
Standaard aflewringsterme is van toepasing.

Hello You!

Join our mailing list