My Cart

Close

Recce Resepte, vir Kos, die Bos, die Lewe deur Justin Vermaak en Douw Steyn

R 340.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasie Datum: 10/17

 

As die Recces die dag in die bos in stap, slaan die luislange, die aasvoëls en selfs die leeus op die vlug. Wat jy kan vang, kan jy eet, sê dié manne. Recce-resepte vir kos, die bos, die lewe is vol tong-in-die-kies resepte en stories oor die Recces se ervarings gedurende die Grensoorlogjare en tot 1997. Die boek plaas jou in die skoene van hierdie legendariese en geheimsinnige Spesiale Magte-operateurs. Ontdek wat dit verg om vir weke aaneen uit ’n rugsak te leef, hoe om te oorleef op dit wat die natuur verskaf en selfs hoe om ’n leeu kaalhand van ’n karkas te verjaag. Aasvoëlsop, enigiemand? Of wat van vlieënde vis vir voorgereg met gebraaide luislang vir hoofgereg

 

Standard delivery terms apply

Out of stock items can be ordered. Contact us at robyn@uppercasebooks.co.za to place your order

Hello You!

Join our mailing list