Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief deur Marita van Aswegen

Regular
R 102.00
Sale
R 102.00
Regular
R 145.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2022 

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die seldsame en waardevolle Blou Morf-vlinders gesteel het uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk - en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Sy besluit saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan om ondersoek in te stel en die skoenlappers te red - en sommer haar ma se werk ook. Die boek (die eerste van ‘n nuwe reeks) is ‘n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers.