My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Rugby: Sit Jou Flinkste Voet Voor Met Die Beste Spel Op Aarde! deur DK

Write a review
R 120.00 R 150.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2019

Sit jou flinkste voet voor met die beste spel op aarde!

Welkom by ons volledige eenstopgids vir rugby! Dit is volgepak met alles wat jy moet weet: van die Sesnasies- tot die Rugbywêreldbeker-toernooi. Die boek dek lint-, raak- en selfs sneeurugby, en is propvol warm wenke, prettige feite en beroemde gesigte. Jy gaan meer oor die fassinerende geskiedenis van die spel te wete kom terwyl jy ou sowel as nuwe legendariese spelers ontdek.

Hierdie boek is ’n moet-hê gids vir enige jong rugbyondersteuner en is die perfekte strydgenoot vir die opkomende Wêreldbeker.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.