My Cart

Close

Saartjie Omnibus 7 deur Bettie Naudé

Write a review

R 160.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: 10/18

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook 'n wêreldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer 'n beroemde rugbyspeler kom kuier.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list