My Cart

Close

Sandveldstories deur Ferdinand Deist

Write a review

R 230.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: 02/19

Sandveldstories is ’n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-kônsert en ander Sandveldstories en Bom Appeltiet op Eselspoort. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ’n unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.

Ferdinand Deist was ’n gesoute storieman en fyn waarnemer. Sy verhale is humoristies en tydloos, sy karakters kleurryk, en sy vertelwyse is soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre landskap uitbars.

Sandveldstories sluit onder meer die volgende stories in:

“Die oorbesige prekkereer”

“Die dood van die founmannetjie”

“Hermaans Askies se opperasie”

“Die suster m't die snôr”

“Frans en Lakkie se Peddelford”

“Ta' Anna se wye tanne”

“Die plaag van Bawel”

“Petrus se ontydige soenery”

We can unfortunately not guarantee delivery in the month of publication as there may printing delays that are out of our control. Please expect a few weeks delay on pre-orders. 

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list