My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Seun wat Drake kweek deur Andy Shepherd

Write a review
R 220.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: September 2021

Toe Tomas 'n draakvrugboom in sy oupa se groentetuin ontdek en 'n klein drakie uit een van die vrugte uitbroei, kom hy gou agter dat dit baie meer moeite is om drake te kweek as tamaties of komkommers. Daar is ontploffende draakbolle oral – selfs een keer in Tomas se ontbytgraan! En as jy 'n draak het, moet jy dit geheim hou ... Want wie wil nie hulle eie draak hê nie? 

Vir lesers van 9 tot 12 jaar.