My Cart

Close

Skadujagter deur Dihanna Taute

R 160.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 08/18

 

17 jarige Heibrandt bevind homself in 'n buitengewone skool,

waar hy deur streng sekuriteit dopgehou word. In

groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy

lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal

van hoe hy hier beland het - met 'n verband om die gat in sy

kop.

Hierdie sielkundige riller neem die leser op 'n spanningsvolle

reis, waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre

beelding getoets word.

 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list