My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Skrapnel deur Irma Venter

Write a review
R 255.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: 07/13

’n Opwindende nuwe spanningsverhaal deur die skrywer van Skoenlapper

Joernalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy ‘n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sy hacker-vriendin, Sarah, spoor Ranna Abramson in Indië op. Volgens Sarah is Ranna, Alex se groot liefde, die enigste een wat Alex kan help. 

Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe lê die leidraad om ’n lank vergete misdaad op te los, maar sal sy dit herken as sy nie eens weet waarna sy soek nie?

 

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.