Skryf Afrikaans van A tot Z Die essensiële gids vir taalgebruikers (heruitgawe) deur Sebastian Pistor, Dalene Müllerr
- Regular
- R 380.00
- Sale
- R 380.00
- Regular
- R 0.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Mei 2022
Die derde uitgawe van Skryf Afrikaans van A tot Z (SAAZ3) is bygewerk volgens die elfde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (2017).
Dié stylgids:
- wys talle verskillende taalverwante keuses uit
- wys hedendaagse woordvoorkeure en die jongste taalgebruik uit
- bevat ’n belangrike nuwe afdeling oor die opstel van ’n huisstylgids
- fokus op lesersvriendelikheid in Afrikaanse skryfwerk.
SAAZ3 is vir alle teksversorgers asook ander taalgebruikers wat effektief in Afrikaans wil kommunikeer.