My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Soe rond ommie bos deur Veronique Jephtas

Write a review
R 200.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2021 

Veronique Jephtas verteenwoordig die kraakvars stem van ’n nuwe generasie Afrikaanssprekendes – die Born Frees, gebore ná 1994, wat grootgeword het in ’n land met meer geleenthede vir almal maar waar die wonde van die verlede halsstarrig bly sweer. Soe rond ommie bos is die kreatiewe voortsetting van ’n ryk tradisie protespoësie in Afrikaans. Skrywers soos Nathan Tantraal en Ronelda Kamfer het die pad vir Jephtas voorberei, maar sy slaan haar eie rigting in en verbeel ’n gemeenskap wat vry is van gesprekke wat rondom die bos loop.