My Cart

Close

Soekmekaar deur Dana Snyman

R 270.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publiekasiedatum: September 2019

Soekmekaar is vyftig stories waarin Dana Snyman besin oor enigiets van fopnuus tot ’n veertigste skoolreünie. Hy vertel van sy kennismaking met Eugène Terre’Blanche en van die Bogosi-gesin van Ventersdorp wat by hom op Jacobsbaai gewoon het. Hy besoek Upington kort nadat die skilder Walter Meyer daar deur sy vrou vermoor is en probeer sin van die moord maak.

Hy vertel hoe mense oor alle grense na mekaar probeer uitreik in die land. Hoe ons mekaar soek en nie altyd vind nie. Ten slotte vertel hy van sy verloofde se selfdood en hoe hy daarná byna al sy besittings weggee en die pad die binneland in vat. Menslik, roerend, harsteer én snaaks, soos net Dana Snyman kan.

Standard delivery terms apply. 

Hello You!

Join our mailing list