My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Sondag deur Irma Venter

Write a review
R 270.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: 09/18

Sondag. Oukersaand. Ná ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos wordbekende sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos: Katerien van Zyl, vryduiker met ’n Amerikaansepaspoort, en ook haar kinders Willem en Cath. Ná ses weke is daar nog geenleidrade nie, en kaptein AJ Williams van die Brooklyn-speurtak moet inspring omte help. Joernalis Alex Derksen en fotograaf Ranna Abramson is op die spoor vandie sewentienjarige Martina Buitendag, van Stilfontein. Sy het in Johannesburgvermis geraak en die enigste leidrade oor waar sy haar bevind is ’n verslete tasmet R20 000 kontant en ’n handvol foto’s. Twee misdade. Talle sondes. Meer vrae as antwoorde.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@upercasebooks.co.za