My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Speurhond Willem in Australië deur Elizabeth Wasserman & Chris Venter

Write a review
R 170.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2020

Adriaan se ma moet aan 'n kookkompetisie in Australië gaan deelneem, maar wanneer sy haar hand verbrand, spring Adriaan sepa in om te help. Maar dis nie die ergste nie: Willem is weg. Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australië werk. Sherlock word daarvan verdink dat hy kop in een mus is met 'n berugte smokkelbende. Adriaan weet dat Willem hom beslis nêrens anders as in Australië bevind nie besig met sy eie snuffelwerk om sy seun se naam in ere te herstel. Adriaan en Willem se eerste avontuur doer onder is vol aksie. Boonop maak 'n paar ou bekendes hulle verskyning . . .

Standaard afleweringsterme is van toepassing.