My Cart

Close

Spitstyd deur Wilhelm Jordaan

R 60.00 R 175.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 09/11

Wilhelm Jordaan se stukke is weeklikse pitkos vir duisende koerantlesers. Die akademikus se verwondering aan die lewe en sy wye verwysingsraamwerk inspireer joernaliste, skrywers, teoloe, akademici en duisende ander wat oor dekades heen sy rubrieke in Beeld en Die Burger versamel het. Spitstyd verskyn na versoeke uit vele oorde. Dit bied die soort helderheid en rigting wal lesers telkens sal laat terugkeer.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list