My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Spoekie deur Jason Reynolds

Write a review
R 190.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Mei 2019

Hardloop.

Dis al wat Spoekie ken. Van die aand dat Spoekie se pa hom en sy ma met ’n geweer in die straat afgejaag het, hardloop hy vir al die verkeerde redes. Vasgevang in ’n omgewing vol geweld en misdaad, sien Spoekie geen uitkomkans nie. Al wat hy doen is moeilikheid maak – en daarvan weghardloop. Tot die dag wat hy vir Coach ontmoet – Coach wat al Olimpiese medaljes gewen het en die natuurlike talent in Spoekie dadelik raaksien. Spoekie kan die beste atleet in die stad word. Maar gaan sy verlede hom inhaal, of gaan hy uiteindelik leer jy kan nie vir jouself weghardloop nie? 

Hierdie boek deur die veelbekroonde Jason Reynolds is meesterlik deur André Trantraal in Kaapse Afrikaans vertaal vir ’n voorheen onontginde mark. Lesers sal hulself met hierdie karakters en konteks kan vereenselwig soos nog nooit tevore nie. Maar dis uiteindelik Spoekie self wat inderdaad by die leser bly spook – ’n karakter met so ’n komplekse en outentieke reis dat die leser vasgebind bly aan die verhaal lank nadat die boek klaar is. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.