Spooksoeker deur Francois Bloemhof
- Regular
- R 77.00
- Sale
- R 77.00
- Regular
- R 110.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Augustus 2019
Die geheime lêer van Warno.
Wie’s dan bang vir ‘n spook?
“Glo jy nie in spoke nie?
Nou maar goed, dis reg so.
Maak nie saak nie.
Hulle glo in jou.”
Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ‘n paar spoke wat hom dophou ...
Standaard afleweringsterme is van toepassing.