My Cart

Close

Sterre & Planete RSG deur Hennie Maas

R 200.00 R 279.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Oktober 2017

Sterre en Planete is 'n voortvloeisel uit Hennie Maas se gewilde radio­program met dieselfde naam wat weekliks op RSG uitgesaai word.

Een van die uitstaande kenmerke van die radioprogram is dat die vier kundige deelnemers, prof. Matie Hoffman, Willie Koorts, Kobus Olckers en dr. Japie van Zyl, dit op 'n eenvoudige, lekker geselstrant doen.

Die boek Sterre en Planete poog om tussen die akademiese, sterrekundige wetenskap en sterrekunde vir die leek 'n brug te slaan. Hierdie boek sal ongetwyfeld 'n groter gehoor as net die radioprogram trek. 

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list