My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Sterre vir die donker deur Noreen Nolte

Write a review
R 190.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020 

Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie.

Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte te keer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwyt raak nie. Om nie eers te praat oor die feit dat jy glád nie te weet wat jy met die res van jou vreeslike gemiddelde lewe wil doen nie.

En die een persoon wat alles sou verstaan het, is vir altyd weg.

In hierdie pragtige roman moet die hoofkarakter, 'n normale meisie, met allerlei grootword-probleme worstel, soos die dood van 'n geliefde, groepsdruk en eerste liefde.