My Cart

Close

Stof deur Alettie van den Heever

R 300.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: September 2018

Twintig jaar ná die Hardskip. Dié wat oor is in die Wes-Kaap is gelooi deur diegroot honger toe al die oeste misluk het, deur die stof en die gluur van die son. Op Kylemore wonder Ampersand wat geword het van Wakinyan, die swarthaar-man wat als kom deurmekaarroer het. Hier’s min vir haar oor ná haar ouma sedood, so sy vat die pad – met haar sade. Sy moet vir Wakinyan vind, en sy moetsorg dat die saad nie in Meconium – hulle wat alle saad wil beheer – se hande valnie, want plantsaad is in 2081 ’n streng taboe en Amper se grootste las.Maar juis in Meconium moet sy gaan soek, waar high-tech shit en high-shit techvennote is. Amper en haar unieke neus wat die groot stof kan deurtas moet haarpad voel-voel baan deur die stank van dié regime.Stof is subtiele toekomsfiksie, avontuurverhaal én ’n aards-poëtiese ontginningvan ’n beeldskone anderster Afrikaans. Dié debuut spruit uit ’n cum laude-meestersgraad in kreatiewe skryfwerk onder leiding van Marlene van Niekerk en Willem Anker.

 

2 - 14 dae aflewering.

Hello You!

Join our mailing list