Tippie Leer my doen-boekpak

Regular
R 490.00
Sale
R 490.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.

Language English

SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Maart 2022 

Die Leer my doen-boekpak bevat 10 boeke met ‘n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Die Leer my doen-reeks is geskryf in samewerking met arbeidsterapeut Elzette Badenhorst, en Andrea Fourie, spraakterapeut. en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat jou kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.

Boeke in die Leer my doen-boekpak 1. Tippie se huis 2. Tippie en sy maats 3. Tippie gaan plaas toe 4. Tippie gaan winkel toe 5. Tippie gaan strand toe 6. Tippie speel nuwe sport 7. Tippie verjaar 8. Tippie trek aan 9. Tippie by die skool 10. Tippie leer van insekte.

 

The books in the Learn to do boxset include a number of practical activities for children between the ages of 4 and 6. This fun, interactive series will have your child drawing, colouring, cutting, sticking and learning as they go. The Learn to do series was coauthored with Elzette Badenhorst, an occupational therapist and Andrea Fourie, a speech therapist, and focuses on fine motor, language, conceptual and perceptual skills that will help your child develop the foundational skills needed for later academic learning and development.

Books in the Learn to do boxset 1. Tippie’s house 2. Tippie and his friends 3. Tippie goes to a farm 4. Tippie goes shopping 5. Tippie goes to the beach 6. Tippie plays a new sport 7. Tippie’s birthday 8. Tippie gets dressed 9. Tippie at school 10. Tippie learns about bugs