My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Met die oog op môre – 'n versdrama deur Antjie Krog

Write a review
R 200.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020 

Die versdrama met die oog op môre gebruik verbeelding om die dinamiese verhouding tussen twee briljante mense te ondersoek: ’n swart koning en sy wit sendeling. Oor ’n tydperk van twintig jaar kom Moshoeshoe 1 en Eugène Casalis te staan voor talle uitdagings vir saamwerk en saamleef met die oog op ’n voorspoedige toekoms. As die koning van vele prysliedere in die neëntiende eeu begin om sy vergaderings af te sluit met die woorde “A re shweleng fatshe la rona” (Laat ons sterf, die grond is ons s’n) word daar ’n kreet geskep wat weergalm tot vandag toe, maar so ook woorde oor die wysheid van veelheid en verbondenheid.