Tjoppie en die muskiet deur Liz de Villiers

Regular
R 95.00
Sale
R 95.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Publication Date: Maart 2021

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar 'n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help. 

 Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.