My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Towenaars van Toeka 2 Twee Teen Twee deur Cressida Cowell

Write a review
R 250.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: September 2019

Hekse maak amok in die woeste woud en daar skuil gevaar agter elke boomstam. Wens is ’n krygermeisie wat ’n kosbare Towerboek besit.

Xar is ’n towenaarseun met ’n gevaarlike heksevlek op sy hand. Wens en Xar word van mekaar weggehou deur die hoogste muur wat jy jou kan voorstel. En die tyd word min …

Maar hoe gaan die twee verby hulle ouers kom? Dit word ’n stryd van TWEE teen TWEE.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.