My Cart

Close

Towerponie en die Reënboogbollie deur Emma Adams & Katy Halford (illus.)

R 140.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: September 2019 

’n Kleurvolle, fantastiese avontuur!

Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, ’n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir … haar reënboogbollie!

’n Storie oor vriendskap, aanvaarding en om in jouself te glo ... maak nie saak wat nie. Jong lesers sal mal wees oor hierdie kleurvolle prenteboek vol towerponies, drake, prinsesse, feetjies, pret … en reënboogbollie!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list