My Cart

Close

Truitjie Roer my Nie deur Schalk Bezuidenhout

R 220.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Junie 2018

Wat beteken dit as 'n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar in die wêreld is die berugte Pomona Spur? In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk - en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling - die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar 'n mikrofoon en 'n gehoor hom inwag.

Standaard aflewrings terme van toepasing.


 

Hello You!

Join our mailing list