Tuinvetplante deur Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith

Regular
R 395.00
Sale
R 395.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

National shipping 3-5 days!

Publication Date: February 2020

Hierdie wetenskaplik akkurate handleiding is daarop gemik om tuiniers en tuinboukundiges te help om vetplant- en rotspesies van oral in die wêreld te identifiseer.

Inleidende hoofstukke oor waterwys tuinmaak, gebruik, bewaring, verbouing en voortplanting van vetplante, tesame met 'n gedeelte oor tuinmaak met vetplante, wat nuttige wenke gee.