Twee vir n Stuiwer deur W A Hickey
- Regular
- R 153.00
- Sale
- R 153.00
- Regular
- R 170.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Uitverkoop!
Kuif Kwaster en sy familie – 'n voorbeeldige en vername mossiegesin in die bodorp – neem die leser op ’n reis wat nie vir mense beskore is nie. Saam met Skeel At en Kuif verdedig lesers die mossie-eer teen die wraaksugtige en rebelse Beatnik-bende; en saam met Meks en Maja word daar vir die mannetjies in die bodorp flikkers gegooi. Die sukses van hierdie eiesoortige werk kan gemeet word aan die feit dat die boek vanaf 1961 drie-en-twintig keer herdruk is.